Minki, Alta en Disco is ontsettend opgewonde! Uiteindelik gaan hulle die kans kry om op Lollos en Lettie se planeet, Lala-Land, te gaan kuier. Saam onderneem hulle 'n reis deur die ruimte tot by Lala-Land waar allerande wonderlike dinge en gediertes hulle inwag. Dit is voorwaar 'n reënboog droomwêreld vol verrassings.

At the moment we don’t know of any streaming service where you can watch Lollos 6: Lalaland!